Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Marilize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie lekker gebly. Baie mooi eenheid en Tannie Carin by ontvangs is 'n regte skat!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tonie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie rustig en lekker. Dit is 'n pragtige plek. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franci J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lieflike kamer en pragtige restaurant met 'n wonderlike uitsig op die foreldam. Vir seker het ons baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shavonne V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2025

Ons tweede wonderlike verblyf (die keer met 'n baba!). Ek en my man het weereens heerlik gebly – hierdie was ons tweede keer hier. Die plek is baie rustig en netjies, met die perfekte atmosfeer om te ontspan. Ons het saam met ons 10-maande-oue baba gereis en ons eie kampkot gebring. Daar was geen probleem dat sy saamgekom het nie, wat ons baie waardeer het. Let wel, die eenheid het slegs tee- en koffiemaakgeriewe. As jy nie by die restaurant wil eet nie, is daar geen ekstra breekware of eetgerei in die eenheid nie. Ons het ons eie kos saamgebring en kon sonder enige probleem messe en vurke by die restaurant vra – hulle was baie gasvry en behulpsaam. Ek het gehoop om 'n fliek op Netflix te kyk, maar die enigste opsie was DStv. Dit was nie 'n probleem nie, want ons het nie gekom om TV te kyk nie, maar DStv se opsies is beperk en programme begin op spesifieke tye. Die sakkie koffie en beskuit was 'n lekker bederf vir die volgende oggend! Sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rolandi C
1 nag Saam met lewensmaat
0.0
Feb 2025

Pragtig, asemrowend mooi met luuksheid daarby. Lakeside Chalets Critchley Hackle was 'n besondere ervaring. Die pragtige en moderne chalets, met die omringende asemrowende natuur wat prentjie mooi is, is uit die boonste rakke. Diens was uitstekend! Defnitief 'n nuwe gunsteling vir ons.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Elmien H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Die moeite en geld werd. Perfekte ligging om die dorp te voet te kan verken. Lakeside 3 is 'n baie netjiese eenheid. Uitsig oor die dam is prentjiemooi. Ons sal beslis weer hier oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Serene weekend break away in the most beautiful setting. Stay was excellent! Place is very peaceful with a beautiful view of the trout dam, huge trees and well-manicured gardens. Pity that the on-site restaurant is still closed; however, the town with a selection of very good restaurants is within walking distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlike huweliksherdenking in die mooiste omgewing. Critchley Hackle is so mooi dat 'n mens amper net daar wil bly! Pragtigste omgewing en kamers en ideaal vir 'n wegbreek. Stapafstand van alles in Dullstroom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sal beslis aanbeveel. Salige naweek, goed geleë, uitstekende diens en skoon geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding Van Berkhout-straat 585, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcd4382134992a7e4137f30add37dfc200fc8253ad3a96f985c0002f35ae2a08bc34339fcbd99f50b55e8e48f648c680275e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 995 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 585 Teding Van Berkhout Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.418486 30.109703

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang