Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lake St Lucia Villas

  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Flamingo-straat, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lake St Lucia Villas is in St. Lucia geleë wat die tuiste van Suid-Afrika se eerste en grootste Natuurlike Wêrelderfenisgebied is. Die eiendom is stapafstand van alle winkels, restaurante en geriewe af.

Lake St Lucia Villas bied ruim 2- en 3-slaapkamerwoonstelle. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die slaapkamers is toegerus met óf dubbelbeddens óf enkelbeddens. Die leefareas is oopplan en bestaan uit 'n sitkamer, eetkamer en kombuis. Die sitareas het TV's met basiese DStv-kanale. Die eenhede het lugversorging en het ook plafonwaaiers. Die kombuise is volledig toegerus met vierplaatstowe met oonde en kookplaatjies, dubbeldeur-yskaste en mikrogolwe.

Gaste kan gebruik maak van 'n toesluitmotorhuis of veilige onderdakparkeerplek vir voertuie of bote. Daar is veilige, omheinde swembad beskikbaar vir gaste.

Besienswaardighede in die area sluit ongerepte strande, bootvaarte op die meer in om seekoeie en krokodille te besigtig, en dit is 'n voëlkyker se paradys. St Lucia bied ook uitstekende diepsee-hengelgeleenthede en wildreservate.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Mario Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Flamingo-straat, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Lake St Lucia Villas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Flamingo-straat, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74df08b461f3c578e26464d1aa21fa1093da8fa2286cb30bd3486af3e0bc16c2c7f63a81679120898cd079e68a4344f3f1ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Flamingo Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -28.376387583729 32.412165105343

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang