Laguna La Crete 45
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 28 Mrt 2025 tot 6 Apr 2025.
-
Kapasiteit: 8 persone
4 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 140 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Laguna La Crete 45 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Die kompleks is naby die Uvongo-swemstrand en ander besienswaardighede in die area.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en maak gebruik van die oorblywende badkamer, wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het twee stapelbeddens.
Die oopplan, volledig toegeruste kombuis het 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en 'n skottelgoedwasser. Die aangrensende sitkamer het 'n slim-TV en gratis WiFi-geriewe. Die sitkamer maak oop op 'n ruim balkon, wat 'n gasbraai-fasiliteit en addisionele buitesitplek het.
Die kompleks spog ook met 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n klubhuis, 'n tennisbaan en veilige onderdakparkeerplek vir motors. Boonop is die kompleks binne 6 km vanaf Hibiscus Mall, Margate Main Beach, Shelly Centre, restaurante en 'n skilderagtige rit vanaf ander geriewe in hierdie deel van die Suidkus.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 376
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 5 Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Beacon Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 8 persone
4 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang