Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon Chalets

  • Kapasiteit: 222 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Straat Wes, Meersig, Walvisbaai, 0000, Erongo
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lagoon Chalets bied selfsorg- en rugsakreisiger-eenhede en is in Walvisbaai geleë. in die Erongo-streek van Namibië. Die lodge is naby die bekende strandmeer.

Verblyf by Lagoon Chalets bestaan uit 27 chalets en 7 rugsakreisigerkamers. Die chalets bestaan uit óf 1, 2 óf 3 slaapkamers met toegang tot 'n privaat of gedeelde badkamer; 'n kombuis of 'n kombuisie, en 'n leefarea met 'n TV wat sekere DStv-kanale het. Die Backpacker-kamers het enkel- of dubbelbeddens, en het ook toegang tot 'n en suite- of gedeelde badkamer.

Ontbyt en ander maaltye kan teen verskillende kostes in die eetarea bestel word. Die lodge bied ook 'n braai-area, gratis WiFi-internet en 'n klein konferensiekamer om te huur. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar vir voertuie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
M K
5.0
Ek was slegs daar vir een nag, maar die diens en geriewe was piekfyn. Ek het baie lekker gebly.
Jan 2025
Olga B
Gesin met tieners
5.0
Awesome. We enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Kanna W
Saam met vriende
5.0
Vriendelike, behulpsame personeel. Ons verblyf was baie lekker.
Sep 2024
Janine B
Saam met lewensmaat
5.0
Was fantasties. Chalet was baie gerieflik en het alles gehad wat nodig was. Baie skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly.
Aug 2024
Errol H
Gesin met tieners
5.0
Very good. Very nice. Lovely having laundry facilities on site. The braai area needed some form of seating, though.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 8ste Straat Wes, Meersig, Walvisbaai, 0000, Erongo
  • Gaste dink Lagoon Chalets het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 222 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Straat Wes, Meersig, Walvisbaai, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA314bcc31d030d3aad5480e247534a406399bf24c1e809e107e8b67519d8532d555e0d83bd2c05f85b80bf3f4b5449e2cfde7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 8th Road West Meersig 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.980451288987 14.487217803458

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang