Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon Breeze Guest House

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 104, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lagoon Breeze Guest House is net langs die N2 geleë, oos van Knysna se middedorp, met maklike toegang tot sy fyn restaurante, kroeë, knus kafees en spesialiteitswinkels.

Elke luukse gastesuite by Lagoon Breeze het 4 gerieflike kamers. Drie van die kamers het slaapplek vir 2 gaste. Elke kamers is B&B en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die ander slaapkamer 'n selfsorg is en 4 gaste kan akkommodeer met 'n badkamer met 'n bad en stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe soos Smart TV, Netflix en YouTube.

Uiterste gerief en elegansie is waaroor hierdie gastehuis gaan. Geniet die heerlike ontbyt by Lagoon Breeze óf in ons smaakvol versierde eetkamer óf op die groot balkon met sy asemrowende uitsigte oor die Knysna-koppe en die see daarbuite.

Knysna is die middelpunt van die bekende Tuinroete en bied 'n groot verskeidenheid doendinge en besienswaardighede om te sien. As jy die Knysna Olifantpark wil besoek, 'n vaart op die strandmeer of die see wil neem, stap, fietsry, hardloop of ry in ons pragtige woud, sal jou gasheer jou graag help om jou dae te organiseer om die meeste uit jou verblyf te haal.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.7
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 104, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lagoon Breeze Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 104, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88c1689da83fdacdeaf28403d9e609447219181de43b75ab39bfc17344e924da9e842220a6e6cc1b7bf59f73496d65b4e37b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 16 5 1 4 104 Main Street Paradise 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.036168732989 23.034414481881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang