La View
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R3,000.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 14 Jan 2025 tot 16 Apr 2025.
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Sekuriteit: Maak asb. seker dat alle deure en vensters gesluit is wanneer jy nie op die perseel is nie.
-Geraas: Respekteer asb. die stilte-ure tussen 22:00 en 09:00 en neem die bure en ander gaste in ag.
- Waterbesparing: Ons vra dat elke gas waterverbruik beperk om ons te help om volhoubare praktyke te handhaaf.
- Niks moet oor die balkonrelings gehang word nie en geen meubels mag rondgeskuif of verwyder word sonder die bestuur se goedkeuring nie.
- Water en elektrisiteit: Gebruik water spaarsamig en bespaar elektrisiteit deur onnodige toestelle af te skakel. Ons voorsien met aankoms 100 eenhede voorafbetaalde elektrisiteit. Hierna kan gaste self nog eenhede aankoop.
- Rook is binnenshuis verbode.
- Aangewese rookareas is buite beskikbaar.
- Indien gaste binne rook sal die koste van professionele skoonmaakdienste van die breekskadedeposito afgetrek word.
- Geen partytjies: Partytjies word nie toegelaat sonder die bestuur se toestemming nie en geraas moet gedurende stilte-ure tot 'n minimum beperk word.
- Terugbetalings: Geen terugbetalings vir vroeë vertrek of toestelonderbrekings buite ons beheer nie.
- Deure en sekuriteit: Hou die huis veilig deur deure te sluit by die in- en uitgang.
- Internet: Gratis Wi-Fi is beskikbaar. Kontak asb. die bestuur vir aanmeldbesonderhede.
- Wasgoed: 'n Wasmasjien is op die perseel beskikbaar.
- Parkering: Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Moet asb. nie die motorhuisdeur blokkeer nie.
- Toilette: Slegs toiletpapier moet gespoel word om blokkasies te vermy.
- Ons is moet ons planeet beskerm. Help ons deur ligte af te skakel wanneer dit nie gebruik word nie, water te bespaar en handdoeke oordeelkundig te gebruik.
- Ons sorteer herwinbare items uit gastekamers, so ons waardeer gaste se samewerking.
- Gaste sal aanspreeklik wees vir skade of verlies weens nalatigheid. Ons streef daarna dat alle gaste die eiendom en mekaar respekteer, netheid in gemeenskaplike areas handhaaf en huisreëls nakom.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schrywershoek-keeromstraat 3, Waterfront, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang