La Rochelle Studio Apartments
- Kapasiteit: 68 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Cobalt Street, La Rochelle Apartments, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Rochelle Studio Apartments bied lieflike selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Secunda. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie dorp.
Gaste het 'n keuse tussen 17 grondvloerwoonstelle en 17 eerstevloerwoonstelle, almal met privaat ingange en en suite-badkamers. Boonop beskik die woonstelle oor gemaklike beddens, badkamers met storte, linne en handdoeke, 'n kombuisie, lugversorging en 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Die eiendom spog met gedeelde braaigeriewe en sitplek buite. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Verskeie geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Graceland Hotel Casino and Country Club wat ongeveer 6,4 km ver is.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Freddie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 12
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 4 Cobalt Street, La Rochelle Apartments, Secunda, 2302, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Secunda Mpumalanga
- Kapasiteit: 68 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Cobalt Street, La Rochelle Apartments, Secunda, 2302, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang