Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Pirogue 1

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 53, Westbrook, 0001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 851 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hierdie dubbelverdiepingwoonstel is oorkant die strand geleë in die veilige La Pirogue-kompleks, Westbrook aan die Noordkus van KwaZulu-Natal, tussen Umhlanga Rocks en Ballito.

Behalwe vir die ongerepte strande van die Noordkus, bied Durban en sy omgewing alles waarvoor 'n vakansieganger kan wens. La Pirogue is naby die Sibaya Casino, Gateway Centre, 'n krokodilplaas sowel as die bekende Zimbali- en Umhlali-buiteklubs, en 10 km vanaf Ballito.

Dié eenheid kan tot 6 gaste gerieflik akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede, 'n koningingrootte-bed en die derde, 2 enkelbeddens. Die eenheid het ook 'n kombuis, sitkamer, eetarea en balkon met tuin, met 'n omheinde ingang wat na die swembad lei. Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser beskikbaar. Privaat ingeboude braai in die tuin.

Gaste moet strandhanddoeke saambring. Daar is slegs 'n lugversorging in die hoofslaapkamer. Linne word elke sewende dag omgeruil. TV-sitkamer met DStv en WiFi is beskikbaar. Hierdie eenheid het 'n baie streng geraasbeleid. Slegs 2 voertuie word toegelaat. Óf 2 voertuie óf een voertuig en 'n sleepwa.

Die gemaklike sitarea het 'n plafonwaaier en lei deur glasskuifdeure na die balkon. Die balkon met buitemeubels bied panoramiese 180 grade see-uitsigte.

Daar is ook baie steil trappe wat na die slaapkamers lei wat nie geskik is vir ouer mense of mense met klein kinders nie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 559

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • North Beach-weg 53, Westbrook, 0001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink La Pirogue 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Westbrook KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R 1 851
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 851
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 53, Westbrook, 0001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d4bf1f8773344151deeb30941e9374a750020d21b72858d58a800cc188bbd2f8d75c3fdc624633799f6a4052d3982beb755?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 851 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 North Beach Road 53 Westbrook 0001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.586881 31.17373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang