La Palma C12
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die eiendom verskaf linne, maar bring asseblief jou eie handdoeke en vadoeke saam.
Voorafbetaalde elektrisiteitsmeter in gebruik. Gaste sal hul eie elektrisiteit moet koop.
DStv-toegang is beskikbaar, bring asseblief jou eie versoenbare slimkaart en dekodeerder saam. Neem asseblief kennis dat DStv Explora nie sal werk nie. OpenView word gebruik.
Matrieks en onder 21's wat sonder volwasse toesig bespreek, sal 'n deposito direk aan die eienaar betaal wat slegs terugbetaal sal word indien alles in dieselfde toestand gelaat word as wat dit gevind is.
Gaste moet hulle daarvan weerhou om geraas te maak van 23:00 tot 08:00. Ander gaste moet gerespekteer word.
Besoekers word nie toegelaat nie. Slegs die individue vir wie die bespreking gemaak is, mag teenwoordig wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diaz-strand Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang