Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La La Nathi Country Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La La Nathi Country Guest House, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

La La Nathi Country Guest House is gerieflik sentraal geleë tussen Durban, Johannesburg en Bloemfontein net langs die N3-hoofweg naby die historiese dorp Harrismith. Dit maak dit dus ideaal vir gesinne wat uit alle dele van die land kom om die Oos-Vrystaatse Hooglande te besoek.

Die gastehuis beskik oor 24 eenhede. Die kamers en eenhede het slaapplek vir tot 4 gaste en is toegerus met en suite-badkamers, DStv en tee- en koffiemaakgeriewe. Wi-Fi is ook beskikbaar.

La La Nathi leen hom uitstekend daartoe om die perfekte omgewing vir 'n troue te wees. 'n Gazebo in die tuin, of ons pragtige sandsteen en grasdak kapel is ideaal vir huwelikseremonies. Die Khumbula-saal kan tot 200 gaste akkommodeer en die swembadkamersaal kan tot 56 gaste akkommodeer. Die aangrensende kroeg en dek bied die perfekte omgewing vir welkome skemerkelkies.

Hierdie grasdakhuis is in 'n pragtige plattelandse omgewing geleë en is 'n toevlugsoord van vrede vir die moeë reisiger.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 346 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Santa A
Saam met lewensmaat
5.0
Soos altyd beveel ons La La Nathi aan. Altyd lekker om daar oor te slaap. Personeel is altyd vriendelik. Die restaurant is 'n wenner. Die tuin is goed...
Sien meer
Feb 2025
Anel P
5.0
Netjies, personeel vriendelik en hulpvaardig, kos uit boonste rakke! Dit was my man wat oorgeslaap het daar. Hy het dit baie geniet.
Feb 2025
Althea C
5.0
Awesome - everything about my stay was awesome! Wonderful stay! Clean room, well appointed, linen in great condition. Food was deliciou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Claire P
Saam met lewensmaat
5.0
Convenient, clean, lovely stopover and excellent supper. We stay at La La Nathi a lot as it's a good halfway stopover for our trip to t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Annamarie B
5.0
Super diens. Baie vriendelike mense. Voel baie welkom. Baie lekker enige tyd.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Teresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 346

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • La La Nathi Country Guest House, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink La La Nathi Country Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La La Nathi Country Guest House, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjNDE5MTQ2LTMyNjYtNGUwZi05OWQ1LTg0YjA3ZTQ1YmY5OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 346 5 1 5 La La Nathi Country Guest House Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.303624 29.147157

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang