Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Gracia B&B

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-straat, Maskamsig, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Gracia B&B is in Vanrhynsdorp geleë en bied die perfekte oornagverblyf vir reisigers in hierdie bekoorlike plaasdorpie wat langs die Troe-Troerivier geleë is.

Verblyf word gebied in 4 rolstoelvriendelike kamers, al die kamers met 'n en suite-badkamer kompleet met 'n stort, toilet en wasbak, en een aparte badkamer met 'n bad, toilet, stort en wasbak. Die lugversorgde kamers beskik ook oor 'n kas, 'n TV met Openview en komplimentêre WiFi-toegang. Boonop kan gaste die gerief van tee- en koffiemaakgeriewe geniet.

Soggens kan gaste 'n heerlike ontbyt geniet wat op die perseel bedien word. La Gracia B&B bied ook 'n knus gemeenskaplike sitkamer en eetarea. Verder bied die perseel veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Estelle N
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome! Awesome plek! Jolanda het ons vriendelik ontvang.
Des 2024
Deon V
Saam met lewensmaat
5.0
A great overnight stopover. Very comfortable and attractive inside furnishings and a super friendly host couple. Thoroughly enjoyed our...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Joseph D
5.0
Die vriendelikste en lieflik. Geen opstakels of geraas, dis die beste ooit. Verblyf was van die beste, uitstekend, sal weer daar gaan bly.
Sep 2024
Leslie S
Saam met lewensmaat
5.0
Very happy and very good. Awesome stay. Most friendly hosts out there. Beautiful and safe place. Future guests, please try the breakfas...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Chantelle B
Saam met lewensmaat
5.0
We will definitely stay again! We were warmly welcomed by Rodney who made us feel right at home! We had the entire place to ourselves a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Mimosa-straat, Maskamsig, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Gracia B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanrhynsdorp Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-straat, Maskamsig, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa01e0f172989a641e042956e59a9fc82e92059898674bd054ff3352e27c413ddb9616c9009825e181580a8d0df7438ad323?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 Mimosa Street Maskamsig 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.596905 18.748533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang