La Felicita Protea
Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 3 Mrt 2025 tot 30 Sep 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Stella Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 600R2 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Protea is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Somerset-Wes, aan die voet van die Helderberg. Hierdie eenheid is perfek vir 'n wegbreek saam met familie of vriende.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer twee enkelbeddens het. Albei slaapkamers deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea sluit 'n kombuis in wat volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer bied 'n gemaklike rusbank, 'n TV met sekere DSTV-kanale en komplimentêre WiFi.
Buite spog die eenheid met 'n privaat patio met gemaklike buitemeubels en braaigeriewe. Gaste kan ook die gemeenskaplike swembad op die perseel en veilige parkeerplek geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lee Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 20
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 17 Stella Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Stella Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang