La Felicita Forest View
Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 3 Mrt 2025 tot 30 Sep 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Stella Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 335R2 502 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Forest View is 'n knus selfsorgkothuis wat verblyf in 'n omgeboude skoolhuis bied. Dit is ideaal vir gesinne en toergroepe en bied 'n rustige toevlugsoord omring deur die natuur.
Raak aan die slaap onder blootgestelde balke, vergesel deur die strelende geluide van die nabygeleë woud. Die kothuis bied gerieflike slaapplek vir tot 4 gaste. Die oopplan-eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, asook 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitarea beskik oor gemaklike rusbanke, 'n TV met sekere DStv-kanale, en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek, perfek om maaltye saam te geniet. Komplimentêre WiFi is ook beskikbaar. Daar is geen terugkragbronne nie.
Buite kan gaste tydens hul verblyf van die lieflike braaigeriewe gebruik maak. Boonop is daar maklike toegang tot die gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lee Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 20
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 17 Stella Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Stella Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang