Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Dolce Vita

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Augustine-weg 117, Paternoster, Weskus, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Dolce Vita is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Paternoster, perfek geleë naby die strand.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 individueel ingerigte en gemeubileerde slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en handstort, instapstort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie 2 slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dit brei uit na die leefarea wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke, 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale, Netflix en Youtube, en 'n knus kaggel. Gaste het toegang tot gratis WiFi regdeur die huis.

Die huis het 'n vermaakkamer met gemaklike sitplek en 'n binnebraai-area. Gaste geniet die omheinde tuin met 'n beskutte patio met 'n privaat tuin, vuurmaakplek en buitesitplek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Riana K
Gesin met klein kinders
5.0
Ons verblyf was werklik wonderlik ️️️️. Gemaklike en ontspanne ontsnapping! Dit is die perfekte plek om die gejaag van die alledaagse lewe te ontvlug ...
Sien meer
Feb 2025
Amy B
Saam met vriende
5.0
Absolutely fantastic. Fantastic place for a short getaway. Would have loved to stay longer. The only small problem we had was that the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Tamrin E
Gesin met tieners
5.0
Everything was thought of. We lacked nothing. We really enjoyed. It was very cosy and everything was easily available around the house.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Peter E
5.0
We will be back! This was our second stay and we will definitely be back again. The house is well equipped and comfortable. We particul...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Magda S
Saam met vriende
5.0
Rustig en verfrissend. Hi, ons verblyf was baie lekker. Kon egter nie 'n mop en besem vind nie. Een toilet en die buitedeur na die braai-area het nie ...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 1852

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • St. Augustine-weg 117, Paternoster, Weskus, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Dolce Vita het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Augustine-weg 117, Paternoster, Weskus, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA636c4a59b8f437714b2536cc3f9711a5e9f4945d13082f7c7bcd8e59b3ad4a3948bb56243fbe3066c963a0db6305e7b2961e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 117 St Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.8079278 17.8978674

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang