Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Crete Sands 6

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R550.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Huise en woonstelle word streng bespreek op grond van die aantal beddens wat beskikbaar is. Die aantal mense in die eenheid
te eniger tyd (kinders ingesluit) mag nie die getal waarvoor bespreek is, oorskry nie.
- Die verblyf neem nie besprekings vir groepe volwassenes nie.
- Geen dagbesoekers word toegelaat of van ander eenhede nie.
- Geen harde musiek, geraas en partytjies word enige tyd van die dag of nag toegelaat nie. Stiltetyd is tussen 20:00 en 8:00.
- Die verantwoordelike huurder moet 25 jaar of ouer wees.
- Alle uitstaande gelde moet gedurende buiteseisoen 2 weke voor aankoms en gedurende spitsseisoen 1 maand voor aankoms via kontant, EFT en bankdeposito's betaal word. Die breekskade deposito sal op die 7de en 21ste dag van elke maand betaal word, afhangend van watter datum die naaste aan gaste se vertrekdatum is.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Rook binne die eenheid word nie toegelaat nie.
- Skoonmaakdienste is slegs weeksdae teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Gaste moet asb. die eenheid skoonmaak en die skottelgoed was voor hulle vertrek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 960
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 960
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Uvongo Beach-weg 2222, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA801bd9c8dcf2abbe4924121b9bf81ec005861e1a575be2bfb13e94a9b9cc3916ef01e054b97955ce308fce72d02053f8e841?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 2222 Uvongo Beach Road Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.833712800414 30.396490993032

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang