La Chapelle
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en-suite badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, braaipan en 'n yskassie. Gaste het toegang tot DStv en 'n gemeenskaplike braai-area. WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Geen geraas of partytjies nie.
Geen dagbesoekers nie.
Neem asseblief kennis dat die eiendom trappe insluit.
Voertuie langer as 2,2 meter kan nie in die parkeerarea geakkommodeer word nie weens die skadunet.
Sleepwaens kan nie altyd in die parkeerarea geakkommodeer word nie weens kapasiteitsbeperkings.
CCTV-kameras is in werking op die eiendom vir veiligheids- en sekuriteitsdoeleindes.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die dubbelverdieping-eenheid het 'n oopplan-uitleg en is geskik tot 4 gaste. Die solderkamer het 'n koningingrootte-bed en die onderste verdieping het 2 slaapbanke. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en gasstoof toegerus. Daar is ook 'n sitarea. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area en toegang tot WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen geraas of partytjies nie.
Geen dagbesoekers nie.
Neem asseblief kennis dat die eiendom trappe insluit.
Voertuie langer as 2,2 meter kan nie in die parkeerarea geakkommodeer word nie weens die skadunet.
Sleepwaens kan nie altyd in die parkeerarea geakkommodeer word nie weens kapasiteitsbeperkings.
CCTV-kameras is in werking op die eiendom vir veiligheids- en sekuriteitsdoeleindes.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Uitvlughtstraat 19, Bergsig, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang