La Casetta B&B
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robert Blank-straat 11, Vineta, Swakopmund, 0000, Erongo
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Casetta B&B is 'n bekoorlike B&B in Vineta, 'n rustige woonbuurt van Swakopmund. Die dorp bied uitstekende land- en watergebaseerde sportgeleenthede terwyl sy aangename somerklimaat die dorp 'n ideale vakansiebestemming maak.
Verblyf word gebied in 'n keuse van óf 'n gesinseenheid met 2 slaapkamers óf 3 driepersoonskamers. Die gesinseenheid kan 4 gaste akkommodeer terwyl die driepersoonkamers elk slaapplek vir 3 gaste bied. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Bykomende geriewe in die eenhede sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en WiFi in. Gaste het toegang tot 'n braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.
Gaste kan visvang, valskermspring, seekajak, perdry, vierwielmotorfietsry, voëlkyk en gholf in die omliggende area geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3/5
Jacobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Robert Blank-straat 11, Vineta, Swakopmund, 0000, Erongo
Sien meer verblyf in Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robert Blank-straat 11, Vineta, Swakopmund, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang