Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Casa Reyneke

  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Audrey Blignaut-straat 50, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Casa Reyneke is 'n privaat selfsorg-eenheid op die eienaar se eiendom in Langenhovenpark, Bloemfontein en is sowat 900 m vanaf kruidenierswinkels en restaurante geleë.

Dié knus eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind op 'n slag en beskik oor 'n aparte slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die hoofleefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n 2-sitplek-eetkamertafel. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met 'n TV en 'n enkelslaapbank wat geskik is vir 'n kind. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n geslote hek op die perseel en aandete is beskikbaar teen 'n ekstra koste op versoek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Esther R
Saam met lewensmaat
5.0
Slegs oornag. Bed was gerieflik. Skoon en netjies. Ingerig vir slegs oornag gaste.
Feb 2025
Engla L
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer daar oornag. Het baie lekker gebly. Plek is netjies en skoon. Eienaar het ons baie vriendelik ontvang.
Feb 2025
Allison L
Besigheidsreis
5.0
Pleasant and clean and the owner was very friendly. One of my colleagues from Kroonstad stayed here. He said he had a pleasant stay and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Michelle K
Gesin met klein kinders
5.0
Die woonstel is skoon en netjies. Daar is WiFi en Netflix. Ja, beslis! Ons sal weer daar bespreek. Dis 'n baie oulike woonstel met 'n nice bankie om b...
Sien meer
Jan 2025
Janita R
Gesin met klein kinders
5.0
Ons sal definitief weer kom indien ons in die omgewing is. Ons het heerlik gebly die aand. Alles was daar wat ons nodig gehad het en die plek was skoo...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Les Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Audrey Blignaut-straat 50, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Gaste dink La Casa Reyneke het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Audrey Blignaut-straat 50, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc81cbd634cc56ee79ec86231edcde498960de699d1a41bd517255d28cb917854a800bf98cf6a28f0fd743555dcb7e20c2ce5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 50 Audrey Blignaut Street Langenhovenpark 9330 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.107544 26.157692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang