Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Ballito Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell-straat, La Ballito-kompleks, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

La Ballito Apartment is in 'n veilige kompleks in Ballito geleë. Die kompleks is ideaal geleë oorkant Willard Beach, en is naby 'n verskeidenheid geriewe en besienswaardighede in die area.

Hierdie woonstel op die 10de verdieping het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 'n kinderstapelbed. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n kookplaat en ander basiese toebehore.

Die aangrensende leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale, en vloer-tot-plafon-vensters wat uitsigte oor die kompleks en die see oor die dakke bied. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad, braai-areas en veilige parkeerplek vir voertuie.

Boonop is die kompleks naby gewilde restaurante geleë, 2,5 km vanaf Ballito Lifestyle Centre en Junction Regional Mall, en 22,5 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alvin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Jack Powell-straat, La Ballito-kompleks, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink La Ballito Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell-straat, La Ballito-kompleks, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a09edc53ac00bd1f42c135a1de8dc9914286089aedf021a643d6d8801208af7e5396e437b7ddb1050c89eaa40af9f438288?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Jack Powell Street La Ballito complex 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.532746506352 31.221134762704

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang