Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Ballito 405

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 24 Feb 2025 tot 30 Jun 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
    3 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powel-weg 6, Willard's Beach, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 R780 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

La Ballito 405 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Die woonstel is net 'n paar meter vanaf die Steps Centre en reg oorkant Willard-strand geleë en spog met 'n gedeeltelike see-uitsig. Dit is ideaal vir klein gesinne en paartjies.

Die woonstel op die vierde verdieping het lugversorging, bied slaapplek aan 3 volwassenes en 'n baba en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bababedjie en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV waar gaste hulle eie intekenbesonderhede kan gebruik om programme te stroom. Gratis WiFi word ook voorsien.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, wat ook 'n deel vir kinders insluit, braaigeriewe en 'n tuin waar kinders kan speel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Jack Powel-weg 6, Willard's Beach, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R 1 300 R 780
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
R 1 300 R 780
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
    3 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powel-weg 6, Willard's Beach, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f393246fbfca0b2f1e9a9a45d168843e83c1fd09320713f512aaec61def3af6bd5cc5c2f5bb52b5fd18c72e1315f40fdecf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R780 per nag (plek vir 4) 6 Jack Powel Road Willard's Beach 4200 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.533413948253 31.220815579832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang