Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

L21 Seaside Village

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaside Village, Cormorant-laan, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

L21 Seaside Village is 'n ruim solderwoonstel aan die strand in Big Bay, een van Kaapstad se gewildste vakansiebestemmings.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 individueel gemeubileerde slaapkamers op die boonste verdieping, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, instapstort, wasbak en toilet. Dit spog met toegang tot die balkon. Die tweede slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die gaste se badkamer wat gedeel gaan word, is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Daarbenewens is daar ook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Skerp wit linne en handdoeke word voorsien.

Die hoofleefarea op die onderste verdieping beskik oor 'n oopplan-ontwerpkombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser vir die gerief van die gaste. Die leefarea het gemaklike sitplek met 'n TV wat Netflix bied en beskik oor 'n etenstafel met sitplek vir 6. Gratis WiFi is oral in die eenheid beskikbaar.

Die leefarea maak oop op die balkon wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie en spog met sitplek buite en braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel in ondergrondse parkeerplek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.5
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House
Property ...

Eiendomme 44

Resensies 85

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Seaside Village, Cormorant-laan, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink L21 Seaside Village het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaside Village, Cormorant-laan, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA262e7e342b0163c262d83f4ae92496066652ad21b8777ccb2a99273c9cf4f0943db680be56a58bc916c1a7252747b7afa2ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 6 5 1 4 Seaside Village Cormorant Avenue 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.7880333 18.4563735

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang