Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kunkuru - 79 at Zwartkloof Private Game Reserve

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516 Thabazimbi / Rustenburg Rd, Zwartkloof Privaat Natuurreservaat, Erf 79, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R2 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kunkuru - 79 at Zwartkloof Privaat Wildreservaat is 'n privaat selfsorgvakansiehuis in 'n privaat wildreservaat 12 km vanaf Bela-Bela. Hierdie wild- en landboustreek is bekend vir sy geotermiese warmwaterbronne en beskik oor 'n verskeidenheid natuurlike besienswaardighede.

Verblyf word gebied in óf die hoofhuis óf 2 aparte kothuise wat elkeen ten volle toegerus is vir gaste se gerief. Die hoofhuis en kothuise kan saam bespreek word en akkommodeer tot 16 gaste in totaal. Die hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir tot 8 gaste, terwyl elkeen van die 2-slaapkamer-kothuise 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer.

Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis en privaat braai-areas terwyl die swembad tussen die gaste gedeel word. Parkeerplek op die perseel word voorsien.

Die hooflodge het onderdakparkeerplek vir 2 voertuie, terwyl die res vrystaande parkeerplek is. Dit is verkieslik vir gaste wat die losstaande kothuise bespreek om 'n 2x4 of 'n voertuig met hoë vryhoogte te hê, aangesien dit 'n taamlik steil helling oor die heuwel is. Alternatiewelik kan bagasie deur ontvangs gedra word.

Doendinge in die omgewing sluit selfry-wildritte, swem, tennis en voetslaan in. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marius G
5.0
Kan die aanbeveel vir enige persoon, sal nie spyt wees nie. Dit is % die waarde.
Nov 2024
Keletso B
Saam met vriende
5.0
Elegant / beautiful. Fantastic, everything was highly perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Jerry Pascal S
Saam met vriende
5.0
Superb. Enjoy our stay. Very warm welcome from the owners.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Lara V
Saam met vriende
4.6
Lekker dat 2 eenhede apart van die huis is. Ideaal vir 'n groot groep mense. Dit was baie lekker, dankie.
Sep 2024
Tshepo L
Saam met vriende
4.6
I will never doubt to refer people and go back again myself. It was a perfect house. We felt like we were at home for the whole weekend...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Teresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • R516 Thabazimbi / Rustenburg Rd, Zwartkloof Privaat Natuurreservaat, Erf 79, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Kunkuru - 79 at Zwartkloof Private Game Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516 Thabazimbi / Rustenburg Rd, Zwartkloof Privaat Natuurreservaat, Erf 79, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa920ef49d2709043e5c823e800a40ee2710591449f841da1760831dda7ff7b8f46b6d6fbbe8caedecab96a9a6450c7e8d11a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 4) 45 5 1 5 R516 Thabazimbi / Rustenburg Rd Zwartkloof Private Game Reserve Stand 79 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.845716 28.178846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang