Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KrugerRiverVillas-Lionsgate

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 5 Mrt 2025 tot 31 Mei 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildgoose-straat 1276, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
  • Vanaf R3 350 R3 015 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

KrugerRiverVillas-Lionsgate is 'n selfsorg-vakansiehuis wat in Marloth Park geleë is. Ideaal vir 'n gesin van 4 of 'n groep wat op soek is na gerieflike verblyf, met 'n opsie van wildkyk op die perseel en naby, of op pad na die Krugerwildtuin.

Dié smaakvol versierde huis beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Albei die slaapkamers is toegerus met 'n koningingrootte-bed met perkallinne, en 'n binnebad en stort, en dubbelwasbakke in die en suite-badkamers, met toegang tot 'n buitestort.

Die volledig toegeruste kombuis het gehalte-eetgerei en kookware van vlekvrye staal, insluitend 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het skuifdeure wat na 'n patio oopmaak, waar daar 'n 10 meter lange swembad en 'n braai-area is. Van die patio af sal gaste dikwels wildebeeste, kameelperde, koedoes, sebras en rooibokke in die area sien rondwei.

Skoonmaakdiens is ingesluit, tesame met komplimentêre rooi- en witwyne, 6 ingevoerde biere en 'n koffie- en teestasie vir gaste.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Wildgoose-straat 1276, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink KrugerRiverVillas-Lionsgate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 350
R 3 350 R 3 015
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 350
R 3 350 R 3 015
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildgoose-straat 1276, Marloth Park, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxNzY5ZWI2LTQ3MjgtNDMwNy1iZmI5LWE0NGQ1MmQ4MmQzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 350 nouVanaf R3 015 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 1276 Wildgoose Street Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.355551004102 31.769079238149

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang