Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kroon Lodge

  • Kapasiteit: 89 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 51, Charlotte-straat, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Vanaf R380 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kroon Lodge bied kamers en kampeerplekke. Ons is aan die voorheuwels van die Kamiesberge in Kamieskroon geleë. Ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanningswegbreek in die hartjie van Namakwaland.

Verblyf by Kroon Lodge bestaan uit 14 kampeerplekke en 15 kamers. Die kamers is toegerus met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens, met 'n en suite-stort, wasbak en toilet. Hierdie kamers bevat ook geriewe soos 'n waaier, 'n haardroër, 'n yskassie asook tee- en koffiemaakgeriewe, met privaat onderdakbraai-areas. Basiese kombuistoerusting is teen 'n ekstra koste by die kantoor beskikbaar.

Elke kampplek het sy eie privaat braai-area en toegang tot 'n gedeelde ablusieblok en 'n munte-aangedrewe wasmasjien om van te gebruik. Kroon Lodge is 'n eko-, troeteldier- en rolstoelvriendelike instansie.

Kamieskroon het baie wonderlike besienswaardighede in en om die area, insluitend die Goegap Natuurreservaat, die Namaqua Nasionale Park en Blomroete, asook die Richtersveld Nasionale Park.

Kom ontspan en ervaar die rustigheid van Kamieskroon, by Kroon Lodge.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 158 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Shaun S
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect overnight stay for travellers. Very clean and tidy campsite with friendly management. The showers are spacious with mirrors, ho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Martha S
Gesin met tieners
5.0
Plattelandse vrede. Vriendelike diens en silverskoon kamers help baie na 'n lang reis. Die linne was van goeie gehalte en die beddens het heerlik gesl...
Sien meer
Des 2024
Nicoleen T
Saam met lewensmaat
5.0
Ideale oornag blyplek. Ideale oorbly kamp plek met goeie en netjiese fasiliteite, veral om bietjie op te vang met die wasgoed.
Des 2024
Willem K
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Weer uitstekend gebly, ons geniet spesifiek die ruim en stil badkamers!
Okt 2024
Carien C
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig en baie rustig. Baie lekker gebly, rustig en stil.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Corry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 158

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Erf 51, Charlotte-straat, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kroon Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 89 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 51, Charlotte-straat, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3YjgzMjdhLWJkYTUtNDZhMi1hNTRhLWM1ZTEyZTUxOTVkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R380 per nag, vir 2 mense 158 5 1 5 Plot 51 Charlotte Street 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.206756755646 17.934930026494

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang