Krom Street 5 Woonstel 3
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 24 Feb 2025 tot 17 Mrt 2025.
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kromstraat 5, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Krom Street 5 Woonstel 3 bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel in die kusdorpie, Struisbaai. Dit is die ideale opsie vir 'n gesinsvakansie of 'n romantiese wegbreek en dit is slegs 750 m vanaf die hoofstrand.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word verskaf, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n enkelslaapbank en 'n TV met die volle DStv-pakket.
Daar is 'n onderdakstoep met buitesitplek en 'n ingeboude braai buite. Die eiendom is naby winkels, plaaslike restaurante en wegneemeetplekke in Struisbaai.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Sanelle Geverifieer
Eiendomme 62
Resensies 60
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Kromstraat 5, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kromstraat 5, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap