Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kriel B&B

  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Hartbees Straat, Vryburg, 8601, Noordwes
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kriel B&B is 'n bekoorlike gastehuis wat in Vryburg langs die Taljaard Natuurreservaat geleë is. Vryburg lê op die N14 in die hartjie van die beesboerdery, reg wes van die dorpe Klerksdorp en Orkney, nie te ver van Johannesburg nie.

Die gastehuis bied 15 gerieflike en suite-kamers, waarvan 11 elk 3 gaste kan slaap en 4 slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, 'n yskas en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Besienswaardighede in Vryburg sluit 'n gholfbaan, rotsgravures by Kinderdam, die Swartfontein Plesieroord, Tiger Kloof Naturelle-instituut met 'n klipkerk wat nou 'n nasionale monument is, en die nabygeleë Theiler-museum met sy interessante versameling veeartsenykundige toerusting in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Madeleine M
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier. Lekker omgewing. Lekker stort en beddens.
Jan 2025
Oratile P
Saam met vriende
5.0
Thank you for being amazing hosts. Amazing place, amazing food, amazing people. Now my new home whenever I'm in Vryburg.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Tobie N
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik ontspan, weg van die stadslewe. Beste van die beste. Definitief my enigste blyplek in Vryburg. Het baie wild gesien.
Mrt 2024
Elzabeth V
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig, gerieflik, goeie waarde! Heerlik gebly, goeie waarde vir geld, netjies en alles wat nodig is.
Aug 2024
Hemmo L
Saam met lewensmaat
4.8
Certainly a lekker slaap. Thank you, Retha and Chris, we had a wonderful stay at the Kriel B&B. Certainly the best breakfast ever, but ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 16 Hartbees Straat, Vryburg, 8601, Noordwes
  • Gaste dink Kriel B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vryburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Hartbees Straat, Vryburg, 8601, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhNjgxZmQ4LTAwYzAtNDMyNi05YTQyLTRkMTZhM2ZhOTA5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 16 Hartbees Street Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.946801498099 24.713558703661

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang