Kragga Kamma Game Park - Buffalo Chalet
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Gaste word vriendelik daaraan herinner dat die park 'n streng geen-jagsone is.
Neem asseblief kennis dat die eiendom nie gediens word nie.
Twee uur lange begeleide wildritte is daagliks beskikbaar om 10:00 en 14:00 teen 'n ekstra koste. Om teleurstelling te voorkom, word gaste aangemoedig om vooraf te bespreek, aangesien sitplek beperk is.
Toegang en deelname aan aktiwiteite by Kragga Kamma Wildtuin is op gaste se eie risiko.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kragga Kamma Road, Theescombe, Kragga Kamma Game Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang