Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kraalbaai Lifestyle Houseboats

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraalbaai, Weskus Nasionale Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Kraalbaai Lifestyle Houseboats is in die SANParke Weskus Nasionale Park in Langebaan geleë. Die huisbote bied 'n ware 'leef op die water-ervaring, met asemrowende strandmeer-uitsigte en die natuur reg voor die deur. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek of selfs 'n romantiese wegbreek.

Kraalbaai het 5 rustige huisbote wat op jou aankoms wag. Larus Houseboat en Serenity Houseboat het albei slaapplek vir 6 gaste elk, die Eve Houseboat het slaapplek vir 8 gaste, die Nirvana Houseboat het slaapplek vir 24 gaste en die Eden-huisboot is geskik vir 2 gaste. Die huisbote bevat elk 'n kombuis, spoeltoilette, groot vyfhoekige storte en wasbakke; asook 'n ruim sitkamer met 'n kaggel. Die sitkamers lei na die groot, windvrye voordek, toegerus met tafels en stoele, wat dit die ideale plek maak om te eet met 'n uitsig. Elke huisboot het 'n swemdek met dryfkrag.

Geen bootervaring is nodig nie aangesien die huisbote permanent vasgemeer is. Die ervaring wat aangebied word, is 'n drywende huis wat jou die gevoel gee om op jou eie private eiland te bly.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Felicity M
Gesin met klein kinders
5.0
Tranquil and pleasant. The stay was perfect; however, parking was an issue on arrival and departure. There was no one controlling the i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Zulita T
Saam met vriende
5.0
Fabulous. It was a magical weekend. Wish we had stayed longer. Just a small little thing. Curtains were not hung up properly, but a sma...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Sascha R
Gesin met tieners
4.8
Amazing stay in an incredible location. Our stay was absolutely wonderful! The service Bongi and his team provided was outstanding. The...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Thys En Sanna V
Gesin met tieners
4.8
Lekke slaap op die water! Baie lekker gebly, dis rustig op n ander "level". Die huisboot kort onderhoud en die stort werk nie regtig nie. Sal ek weer ...
Sien meer
Okt 2024
Desiré L
4.8
Just fabulous! Everything I wanted and needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kraalbaai, Weskus Nasionale Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kraalbaai Lifestyle Houseboats het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraalbaai, Weskus Nasionale Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIwZWQwYjRjLWY3MmEtNGRkZS1iNGU0LTJiNDU1NzJkMDBhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6) 32 5 1 5 Kraalbaai West Coast National Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.141782509538 18.026204109192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang