Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kom tot Rus

Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Mrt 2025 tot 19 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R2 750 R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kom tot Rus is 'n pragtige, grasdak-selfsorghuis in die Mabalingwe Natuurreservaat. Hierdie eiendom word nie deur kragonderbrekings geraak nie en maak van 'n sonkragstelsel gebruik.

Dié eiendom bied slaapplek vir altesaam 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is op die grondvloer geleë en is gerieflik gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, 'n klein slaapbank, lugversorging en 'n plafonwaaier. Die derde slaapkamer is op die eerste verdieping geleë en beskik oor 2 enkelbeddens, lugversorging en 'n plafonwaaier. Hierdie slaapkamer het ook 'n pragtige uitsigdek met 'n sitkamer wat oor die bosveld en watergat uitkyk. Elke badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, kisvrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n tweesitplek-ontbyttoonbank. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir agt, en die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie eiendom het ook 'n buite-area met 'n ingeboude braai met die opsie van hout of gas, 'n swembad en 'n buite boma. Onderdakparkeerplek op die perseel is beskikbaar vir 3 voertuie.

Die eenheid is stapafstand vanaf swembaddens, putt-putt, tennisbaan, winkels, restaurant en speelgrond. Neem asseblief kennis dat die swembad nie verhit word nie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jacobus Ockert D
Saam met vriende
5.0
Love the bush, braai, wildlife & accommodation. So incredible. Lovely, comfortable, clean and well-equipped accommodation. Sitting unde...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Sonét R
Saam met vriende
5.0
Ons het die beste ervaring gehad by Kom Tot Rus! Ek sal Kom Tot Rus enige tyd aanbeveel, en ons kom self weer terug! Die fotos doen nie genoeg om die ...
Sien meer
Feb 2025
Mariette N
Saam met vriende
5.0
Will definitely stay here again. Fantastic location. Spacious house with air conditioning and love that it has a pool. It really allows...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Nicole D
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful weekend. We thoroughly enjoyed our stay. Everything was as expected. Monia was super friendly and helpful. It's such a great ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Celeste L
Gesin met klein kinders
5.0
Great home away from home. Had a wonderful 3-night stay at Kom tot Rus. The home was well presented and tidy. Everything we needed for ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Kom tot Rus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 750
R 2 750 R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 750
R 2 750 R 2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f206583ae5b15344022d4c4aba169396fc423f74e43084bd72308a3be563c81d75e44dc8777b1d8ab825ad1dd8ed939d6c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 750 nouVanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 60 5 1 5 R516 Mabalingwe Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -24.822284477488 28.06172400713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang