Kokon Boutique Guesthouse
Beskrywing
Dié kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet. Gaste kan uitsigte oor die tuin en swembad vanaf die privaat stoep geniet. Ekstra geriewe sluit 'n kroegie met voorraad en gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié romantiese suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n instapstort. Gaste kan die privaatheid van hul eie stoep of terras geniet, met 'n uitsig oor die swembad. Die suite het ook kroegie met voorraad en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n kroegie met voorraad, 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die swembad, en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cynaroides-straat 34, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang