Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kokerboom Lodge

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kokerboom Lodge, Malanshoek, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kokerboom Lodge is op die oewer van die Oranjerivier geleë en gerieflik naby Keimoes en Upington geleë. Die lodge word omring deur welige wingerde en bied aan ontspanningsbesoekers die ideale verblyf en funksie-venue.

Verblyf bestaan uit 3 volledig gemeubileerde eenhede met moderne ongeëwenaarde dekor met 'n huislike omgewing. Die eenhede het hul eie privaat badkamer. Elke eenheid het 'n oopplan-sitarea met elkeen se eie privaat ingang.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis in die hoofhuis, braaigeriewe asook 'n lapa en plaasswembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Daar is baie ontspanningsaktiwiteite in die omliggende area wat kanovaart, voetslaan, bergfietsry, hengel en voëlkyk insluit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 162 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Johannes Christiaan V
Saam met lewensmaat
5.0
Salige kuier op pragtige plaasomgewing. Baie lekker gebly. Denise en haar man was uitstekende gashere. Hulle het ons laat voel en ons het saam ontbyt ...
Sien meer
Feb 2025
Carla V
5.0
Rustige, skoon, mooi en veilige blyplek. Baie lekker en rustig gebly. Veilig, skoon en bekostigbare verblyf. Vriendelike diens, mooi omgewing, egte No...
Sien meer
Feb 2025
Hendrik D
5.0
Awesome, Afrikaans, Gasvry. Ons het baie lekker gebly, ons sal definitief die plekkie vir enige iemand aanbeveel. Oom Mc en Tannie is baie gasvry en h...
Sien meer
Des 2024
Magda V
Saam met lewensmaat
5.0
Kry die huisgevoel weg van jou eie huis. Ons het heerlik gebly - en ook heerlik gekuier, Denise is die beste! Niks is te veel moeite vir haar nie. Die...
Sien meer
Des 2024
Elize B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig en ontspanne. Alles was netjies en skoon, en die gasvrou en gasheer het ons baie tuis laat voel. Die ontbyt was ook baie lekker.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 162

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kokerboom Lodge, Malanshoek, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kokerboom Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kokerboom Lodge, Malanshoek, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlMGNmZmMyLTE4YTktNDVhYi1iMjI3LWZlMTk5YzZlNTE0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 162 5 1 5 Kokerboom Lodge Malanshoek 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.718907402545 20.946846875813

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang