Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koi Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Longmarket Street, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Koi Cottage is 'n stylvolle selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel wat in die rustige dorpie Stanford geleë is. Dit is net 500 m van die rivier af geleë en is 'n ideale opsie vir 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel.

Dié kothuis bied gemaklike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en het 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is ook 'n sitarea waar gaste met 'n boek kan ontspan.

Buite is 'n onderdakstoep met sitplek en 'n draagbare braai wat 'n wonderlike plek skep vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 6 Longmarket Street, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Longmarket Street, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf40b3744c117c7699938579bc772c87abbf84dc809e166bbdf148485ee2130d542f111722692b7d00ed4b1960d50471a96c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 6 Longmarket Street Stanford 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4362634 19.4593647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang