Knus
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loopstraat 28, Richmond, 7090, Noord-Kaap
- Vanaf R2 850 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Knus is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Richmond, 'n oulike dorpie in die Noord-Kaap. Die kothuis is gerieflik geleë 600 m vanaf die N1 en is ideaal vir 'n gesin of vriende wat die Karoo verken.
Dié smaakvol gemeubileerde kothuis bied 2 slaapkamers en bied gerieflike slaapplek aan 5 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 3 enkelbeddens het. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort en sluit ook 'n haardroër en badjas in.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n gemaklike sitarea, etenstafel en kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en broodrooster.
Gaste kan in die tuin ontspan of bloot die kalmerende Karoo-lug en omgewing op die patio geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Dorette Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 335
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Loopstraat 28, Richmond, 7090, Noord-Kaap
- Gaste dink Knus het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Richmond Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loopstraat 28, Richmond, 7090, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang