Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaas Knoetzie Kamma

  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: L10 op die R102, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Plaas Knoetzie Kamma is op 'n plaas geleë 10 km buite George en net 1,9 km vanaf George Lughawe. Knoetzie Kamma bied 'n rustige wegbreek aan gaste wat die platteland en sy majestueuse berge besoek.

Verblyf beskik oor 2 kothuise en 5 kamers.

Twee kothuise beskik oor 2 slaapkamers, 'n sitarea, 'n badkamer met 'n stort, en 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond.

Knoetzie Kamma Rooms is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed en het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind tot die ouderdom van 12 en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, WiFi, met basiese hitte- en eetgeriewe in wat 'n yskassie, ketel en 'n mikrogolfoond insluit.

Alle kamers het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis vir kook asook buitebraaigeriewe. Die eenhede het 'n privaat stoep of 'n balkon met 'n tafel en stoele.

Klein huis-opgeleide troeteldiere met hul eie beddegoed sal toegelaat word indien vooraf gereël.

Gaste kan hul dae spandeer om die dorp te verken en alles te ontdek wat dit bied. Gaste kan ook langs die Tuinroete ry en een van die vele strande in die omgewing besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 190 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lize V
5.0
Netjies, mooi en heerlik! Dit was regtig heerlik om op die plaas te bly. Ons kom beslis weer.
Jan 2025
Esmare D
Gesin met tieners
5.0
Rustigheid van plaas was perfek vir siel. Was 'n heerlike naweek gewees! Beeldskone omgewing en baie rustig. Perfek as jy wil wegkom van die stad se g...
Sien meer
Jan 2025
Renita L
5.0
Pragtig skoon en netjies en lekker naby lughawe. Het volmaak gewerk vir vliëniers wat kursusse gedoen het op George lughawe.
Jan 2025
Frikkie V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties lekker! Weereens fantasties! Maklik bereikbaar, sentraal geleë tussen George en Mosselbaai, veilig, skoon en netjies, rustig met 'n wonderl...
Sien meer
Jan 2025
David V
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. Amazing stay. Loved it. Recommend it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 190

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • L10 op die R102, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plaas Knoetzie Kamma het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: L10 op die R102, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2YTE2Mzc0LWFkMmMtNDNlNS04NmRmLThkNGQ3OGExOGFlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 190 5 1 5 L10 on the R102 George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.001624271623 22.360467463732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang