Kliplyster
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R4000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook is streng verbode binnenshuis. Indien bewyse gevind word dat gaste gerook het, sal die breekskadedeposito verbeur word.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Moenie na 23:00 geraas maak nie.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Die huis is toegerus met sonkrag en 'n rugsteunkragstelsel om te verseker dat gaste nie deur beurtkrag geraak word nie.
Die swembad sal nie tussen 1 Mei en 31 Augustus verhit word nie, slegs die Jacuzzi sal gedurende hierdie tydperk beskikbaar wees.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Disa Circle 46, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang