Klipheuwel Accommodation
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 404 Chesnut Street, Mikpunt, Klipheuwel, 7303, Wes-Kaap
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Hierdie juweel is in die sonderlinge Klipheuwel geleë en bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Etenstafel met sitplek vir 2 lei na die sitkamer wat gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV bied. Gratis WiFi is beskikbaar.
Deur die skuifdeure kan gaste ontspan op die gemeubileerde patio, kompleet met 'n braai-area. Veilige parkeerplek word regdeur hul verblyf voorsien. Restaurante en winkels is stapafstand vir diegene wat die area wil verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 404 Chesnut Street, Mikpunt, Klipheuwel, 7303, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 404 Chesnut Street, Mikpunt, Klipheuwel, 7303, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang