Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinzee Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 3, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kleinzee Guesthouse is in die bekoorlike kusdorpie Kleinzee, in die Namakwaland-streek geleë en bied bekostigbare oornagverblyf. Die dorp bied 'n rustige toevlugsoord vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek langs die kus.

Die gastehuis bied verblyf in 'n keuse van 6 smaakvol gemeubileerde slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Daar is 3 slaapkamers wat 3 gaste kan akkommodeer terwyl 3 van die slaapkamers slegs 2 gaste slaap. Elke slaapkamer beskik oor kwaliteit linne, 'n TV met Openview HD en toegang tot gratis WiFi.

Gaste kan toegang geniet tot 'n gemeenskaplike kombuis wat goed toegerus is om in hul selfsorgbehoeftes te voorsien, terwyl 'n eetkamer en braaigeriewe ook vir gaste beskikbaar is.

Gaste kan doendinge soos gholf, voëlkyk, 'n skeepswraktoer, visvang, swem en branderplankry, stap langs die kuslyn, voetslaan en 4x4-roetes geniet. Besoekers kan ook gedurende die lenteblomseisoen die Namakwalandse Blomroete verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Annique B
Gesin met klein kinders
5.0
Was baie lekker rustig. Heerlik is 'n gesellige ou dorpie.
Jan 2025
Hendrik V
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik, rustig en vriendelik. Alles netjies en skoon. Alles beskikbaar (yskas, kombuis en toebehore).
Des 2024
Ian D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. David en Rob is die vriendelikste mense wat jy sal ontmoet. Hulle het uit hul pad gegaan om ons verblyf onvergeetlik te maak. Kleinzee Gue...
Sien meer
Des 2024
Adele F
Saam met lewensmaat
5.0
We had a great stay, everyone was friendly and helpful. We had a great stay, thank you!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Sanet D
Saam met lewensmaat
5.0
Verrassingspakkie in so vaal dorpie! Dit was baie skoon en netjies, alles wat mens nodig kon hê was daar. Regtig 'n groot ervaring. Die eienaar is bai...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Eerstelaan 3, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kleinzee Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 3, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cf6da06a454dc0958bed02bae9fbcbca1806d8bb0aced2d41cfd86c819b168364d69e874cf48434701ab414bd23fa53f579?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 3 First Avenue Kleinzee 8282 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.677593395622 17.069499186349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang