Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinmond Lodge

  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 19, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kleinmond Lodge is in die kusdorpie Kleinmond naby die Palmietstrand, die hawe, restaurante en winkels geleë.

Die lodge beskik oor 14 en suite-kamers, waarvan 3 volledig toegeruste gesinseenhede is. Een van die gesinskamers is rolstoelvriendelik. Die 3 gesinskamers het slaapplek vir 4 mense (2 volwassenes en 2 kinders) en die 11 standaardkamers het slaapplek vir 2 mense elk.

Ander geriewe sluit gratis WiFi, parkeerplek op die perseel en gemeenskaplike braaigeriewe met buitemeubels in. Daar is ook 'n komplimentêre oggendhappie (koffie, tee, muffin, jogurt) beskikbaar.

Strandsambrele en stoele word gratis voorsien.

Die lodge is 300 m vanaf die Blouvlagstrand en 500 m vanaf 'n plaaslike winkelsentrum.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Amanda M
5.0
Wonderful. The lady is wonderful and our stay was just excellent, and I would recommend Kleinmond Lodge to anyone.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Marlize G
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Netjies en baie mooi skoon. Die verblyf was baie gerieflik, veilig en onderdak parkering. Gasvrou is baie vriendelik en gesteld daarop dat di...
Sien meer
Jan 2025
Barend K
5.0
Modern, luuks, veilig en gemaklik. Baie lekker gebly, skoon, netjies en kan aanbeveel word.
Des 2024
Ruby P
Saam met lewensmaat
5.0
Very clean, beautiful and neat. Very relaxing atmosphere. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Michael F
5.0
Hoogs aan te beveel. Gerieflike en goed toegeruste selfsorgverblyf wat aan alle verwagtinge voldoen het wat betref personeel, slaapkamers, badkamers e...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 2de Laan 19, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kleinmond Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 19, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4ea178369bdf8e4b041d51b5a61808ccfdb4099fbc36773b5855f5658abd637e834a68437cde5314ef6945e50be85530b3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 19 2nd Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.3427909 19.0337403

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang