Kleinmond Caravan Park
Beskrywing
Die park bied 8 kampeerplekke wat elk toegerus is met 'n elektriese kragpunt, braaigeriewe en toegang tot 'n watertoevoer. Die staanplekke word geskadu deur pragtige bome en is op gras geleë, wat 'n gemaklike kampervaring bied. Kampeerders het toegang tot skoon en goed versorgde ablusiegeriewe, wat storte, toilette en wasbakke insluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a camping basis.
Huisreëls
Tent- en karavaanbystand is beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Geelhout Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang