Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinfontein

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Witkaree
Rates displayed are on a self-catering basis.
Klipspringer
Rates displayed are on a self-catering basis.
Hartebees
Rates displayed are on a self-catering basis.
Berg-Kaya
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

- Al die kajuit-eenhede/kampeerplekke het toegang tot draadlose internet ingesluit; 'n addisionele fooi is betaalbaar vir oormatige gebruik.
- Water wat in ons fasiliteite voorsien word, is getoets en is veilig vir drinkdoeleindes.
- Kleinfontein word groen, met 'n groot meerderheid van afvalprodukte wat herwin word.
- Ry asseblief stadig en verantwoordelik langs die grondpad, aangesien die paaie deur stappers en die plaaslike wild gebruik word.
- Geen geraas of harde musiek op die plaas en stilte van 22:00 tot 08:00.
- Vuurmaakhout is te koop vir braaidoeleindes, gaste moet asseblief navraag doen by ontvangs op die perseel.
- Eenhede is nie-rook eenhede.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Laat aankoms en vertrek sal teen volle besprekingstarief gehef word.
- Bykomende gaste sal teen die toepaslike tarief gehef word.
- Bespreking word eers bevestig wanneer depositobetaling ontvang is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinfontein Plaas, Langs die R364, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhNzNkMGNjLWM2MmMtNGZjOC05NjVhLTI4OTRmOTdhNjkwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 81 5 1 5 Kleinfontein Farm Off the R364 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -32.096592 19.056583

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang