Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleine Eike Farm Cottages

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Farm Cottage 1
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 105
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuisie wat 'n eenplaatgasstoof, mikrogolfoond, ketel en yskassie insluit. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank waar gaste kan ontspan of 'n maaltyd by die etenstafel met sitplek vir 2 kan geniet. Die eenheid maak oop op 'n onderdakstoep met sitplek buite en 'n ingeboude braai.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie, tensy hulle ingeboekte gaste van die kampplek op die plaas is.
Die kothuise is ten volle selfsorg; interne dienste word nie aangebied nie.
Harde geraas of musiek word nie toegelaat nie, veral tussen 22:00 en 10:00.
Daar word van alle gaste verwag om ander, die personeel en diere met respek te behandel. Indien nie, sal hulle gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat sonder terugbetaling.
Geen troeteldiere word by die kothuise toegelaat nie, maar die kampplek is troeteldiervriendelik.
Rook word nie binne die kothuise toegelaat nie.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke en rivierbuise saambring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Farm Cottage 2

Farm Cottage 3
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 105
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuisie wat 'n eenplaatgasstoof, mikrogolfoond, ketel en yskassie insluit. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank waar gaste kan ontspan of 'n maaltyd by die etenstafel met sitplek vir 2 kan geniet. Die eenheid maak oop op 'n onderdakstoep met sitplek buite en 'n ingeboude braai.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie, tensy hulle ingeboekte gaste van die kampplek op die plaas is.
Die kothuise is ten volle selfsorg; interne dienste word nie aangebied nie.
Harde geraas of musiek word nie toegelaat nie, veral tussen 22:00 en 10:00.
Daar word van alle gaste verwag om ander, die personeel en diere met respek te behandel. Indien nie, sal hulle gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat sonder terugbetaling.
Geen troeteldiere word by die kothuise toegelaat nie, maar die kampplek is troeteldiervriendelik.
Rook word nie binne die kothuise toegelaat nie.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke en rivierbuise saambring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Farm Cottage 4
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 105
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuisie wat 'n eenplaatgasstoof, mikrogolfoond, ketel en yskassie insluit. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank waar gaste kan ontspan of 'n ete by die etenstafel met sitplek vir 2 kan geniet. Die eenheid maak oop op 'n onderdakstoep met sitplek buite en 'n ingeboude braai.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie, tensy hulle ingeboekte gaste van die kampplek op die plaas is.
Die kothuise is ten volle selfsorg; interne dienste word nie aangebied nie.
Harde geraas of musiek word nie toegelaat nie, veral tussen 22:00 en 10:00.
Daar word van alle gaste verwag om ander, die personeel en diere met respek te behandel. Indien nie, sal hulle gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat sonder terugbetaling.
Geen troeteldiere word by die kothuise toegelaat nie, maar die kampplek is troeteldiervriendelik.
Rook word nie binne die kothuise toegelaat nie.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke en rivierbuise saambring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Farm Cottage 5
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuisie wat 'n eenplaatgasstoof, mikrogolfoond, ketel en yskassie insluit. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n binnenshuise kaggel waar gaste kan ontspan of 'n ete by die etenstafel met sitplek vir 2 kan geniet. Die eenheid maak oop op 'n onderdakstoep met sitplek buite en 'n ingeboude braai.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie, tensy hulle ingeboekte gaste van die kampplek op die plaas is.
Die kothuise is ten volle selfsorg; interne dienste word nie aangebied nie.
Harde geraas of musiek word nie toegelaat nie, veral tussen 22:00 en 10:00.
Daar word van alle gaste verwag om ander, die personeel en diere met respek te behandel. Indien nie, sal hulle gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat sonder terugbetaling.
Geen troeteldiere word by die kothuise toegelaat nie, maar die kampplek is troeteldiervriendelik.
Rook word nie binne die kothuise toegelaat nie.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke en rivierbuise saambring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Farm Cottage 6
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 445
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuisie wat 'n eenplaatgasstoof, mikrogolfoond, ketel en yskassie insluit. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n binnenshuise kaggel waar gaste kan ontspan of 'n ete by die etenstafel met sitplek vir 4 kan geniet. Die eenheid maak oop op 'n onderdakstoep met sitplek buite en draagbare braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie, tensy hulle ingeboekte gaste van die kampplek op die plaas is.
Die kothuise is ten volle selfsorg; interne dienste word nie aangebied nie.
Harde geraas of musiek word nie toegelaat nie, veral tussen 22:00 en 10:00.
Daar word van alle gaste verwag om ander, die personeel en diere met respek te behandel. Indien nie, sal hulle gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat sonder terugbetaling.
Geen troeteldiere word by die kothuise toegelaat nie, maar die kampplek is troeteldiervriendelik.
Rook word nie binne die kothuise toegelaat nie.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke en rivierbuise saambring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 105
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R406, Kleine Eike Estate, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ca686d3ff57786d51870a09a1065fbeb012503524843bb00b0184e88e37bda0a39eff803056b592a33accb68ca06e695fc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 105 per nag (plek vir 2) R406 Kleine Eike Estate 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.103994778828 19.684352798842

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang