Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kite View 1

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoustraat 14, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Kite View 1 is 'n Toskaanse styl vakansiehuis in die Ou Witsand smal doodloopstraat met fantastiese onbelemmerde uitsigte oor die Breederiviermond en see. Die oopplan-leefarea het 'n groot dek en onderdakbraai vanwaar jy die sonsopkoms oor die see en ondergaan oor die Breederivier kan kyk. In seisoen laat Junie tot November kan jy die walvis sien speel in San Sebastianbaai en kyk na die vlieërbranderryers op die Breederivier

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Albei slaapkamers beskik oor 'n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het twee enkelbeddens en is agter 'n kamerverdeler.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien wat voorsien word. Gedurende die wintermaand is daar 'n lieflike houtkaggel wat die leefarea warm en knus maak. 'n Platskerm-TV en gratis WiFi-toegang word ook voorsien. Volledige DStv is beskikbaar. Onderdakparkeerplek vir 2 voertuie word voorsien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gavin B
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker. Kite View is perfek geleë met 'n asemrowende uitsig oor die see. Baie netjies en was 'n plesier.
Jan 2025
Alwyn B
5.0
Lekker gebly. Ek beskou my as 'n gereelde besoeker. Dus wil ek nie die plek aanbeveel nie, want dan sukkel ek self om plek te kry!
Jan 2025
Gb J
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik in hierdie pragtige huis gebly! Die uitsig slaan 'n mens se asem weg! Die huis is volledig toegerus met alles wat mens nodig het. Die ...
Sien meer
Nov 2024
Sandra T
Saam met lewensmaat
5.0
Mooiste uitsig en naby aan die rivierstrand. Heerlike plek om te bly. Rustig en op 'n stil straat. (Ons was buite die vakansie tydperk.) Luke was baie...
Sien meer
Apr 2024
Alwyn B
5.0
Kuier was 'n groot sukses. Huis was uitstekend geleë met alles wat nodig is om 'n kuier suksesvol te maak. Die ondersteuningsdienste was eerste klas. ...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Luke Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 99

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kabeljoustraat 14, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kite View 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoustraat 14, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArbXSt8Ohec6eo63VSw5YjgQqOylV6m5gG1avbD9IfixrCGCaTA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 6 mense 41 5 1 5 14 Kabeljou Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.395806429346 20.847446060944

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang