Khanyisa Mountain Lodge
Beskrywing
Die suite het 'n uitsig oor die vallei en spog met lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort en 'n toilet. Verder het elke kamer 'n yskassie, kaggel en gratis WiFi. Die kamers lei na 'n privaat stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die swembad, wynvallei en op die omliggende berge. Die ligte bly aan gedurende beurtkrag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed-and-breakfast basis.
Huisreëls
Kinders kan slegs geakkommodeer word as die hele lodge bespreek is.
Die eienaars woon op die perseel met hul honde, en die troeteldiere sal weggehou word van gaste.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Die houtvuurbaddens is beskikbaar vir gebruik teen 'n ekstra koste met voorafbespreking.
Aandete-opsies is beskikbaar by die lodge, teen addisionele koste volgens spyskaartpryse. Bespreek asseblief voor aankoms. Aandete word daagliks tussen 18:30 en 20:30 bedien.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei, en voertuie met laeprofielbande en/of sportmotors kan probleme ondervind. Gaste moet navraag doen oor die pad se toestand voor aankoms, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het 'n berg-uitsig, lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n induksieplaat, yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n privaat sitarea met 'n kaggel en gratis WiFi en dié area lei na 'n stoep met 'n privaat houtvuurwarmbad en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed-and-breakfast basis.
Huisreëls
Kinders kan slegs geakkommodeer word as die hele lodge bespreek is.
Die eienaars woon op die perseel met hul honde, en die troeteldiere sal weggehou word van gaste.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Die houtvuurbaddens is beskikbaar vir gebruik teen 'n ekstra koste met voorafbespreking.
Aandete-opsies is beskikbaar by die lodge, teen addisionele koste volgens spyskaartpryse. Bespreek asseblief voor aankoms. Aandete word daagliks tussen 18:30 en 20:30 bedien.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei, en voertuie met laeprofielbande en/of sportmotors kan probleme ondervind. Gaste moet navraag doen oor die pad se toestand voor aankoms, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis met lugversorging en lieflike berguitsigte is ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n instapstort en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n induksieplaat, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die privaat sitkamer wat 'n kaggel en gratis internettoegang het, en lei na 'n stoep met 'n privaat houtbrandbad en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed-and-breakfast basis.
Huisreëls
Kinders kan slegs geakkommodeer word as die hele lodge bespreek is.
Die eienaars woon op die perseel met hul honde, en die troeteldiere sal weggehou word van gaste.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Die houtvuurbaddens is beskikbaar vir gebruik teen 'n ekstra koste met voorafbespreking.
Aandete-opsies is beskikbaar by die lodge, teen addisionele koste volgens spyskaartpryse. Bespreek asseblief voor aankoms. Aandete word daagliks tussen 18:30 en 20:30 bedien.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei, en voertuie met laeprofielbande en/of sportmotors kan probleme ondervind. Gaste moet navraag doen oor die pad se toestand voor aankoms, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suites het elk lugversorging, bied slaapplek aan 2 en lei na 'n privaat stoep met 'n braai-area en 'n uitsig oor die swembad. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad, instapstort en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n kookplaat, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en etes kan by die etenstafel geniet word. Daar is ook 'n kaggel, gratis WiFi en 'n privaat houtvuurwarmbad met 'n uitsig oor die vallei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed-and-breakfast basis.
Huisreëls
Kinders kan slegs geakkommodeer word as die hele lodge bespreek is.
Die eienaars woon op die perseel met hul honde, en die troeteldiere sal weggehou word van gaste.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Die houtvuurbaddens is beskikbaar vir gebruik teen 'n ekstra koste met voorafbespreking.
Aandete-opsies is beskikbaar by die lodge, teen addisionele koste volgens spyskaartpryse. Bespreek asseblief voor aankoms. Aandete word daagliks tussen 18:30 en 20:30 bedien.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei, en voertuie met laeprofielbande en/of sportmotors kan probleme ondervind. Gaste moet navraag doen oor die pad se toestand voor aankoms, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Scherpenheuwel-straat, 25 km vanaf Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang