Kenridge Inn
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 1 kind, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Kenridge Avenue, Kenridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Kenridge Inn is 'n bekoorlike gaste-eenheid in Durbanville, perfek geskik vir 'n klein gesin.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, 'n bababedjie en 'n slaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Dit strek tot 'n 4-sitplek-eetarea en lei verder na die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n klein patio met sitplek buite en braaigeriewe en gaste word veilige parkeerplek in die oprit aangebied.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 9 Kenridge Avenue, Kenridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Durbanville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 1 kind, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Kenridge Avenue, Kenridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang