Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Rustigheid Gasteplaas

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R354, Koornlandskloof Plaas, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Vanaf R4 700 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Karoo Rustigheid Gasteplaas is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis vir 8 tot 10 mense in die Roggeveld, 47 km vanaf Sutherland. Die roete bestaan uit 'n 17 km teerpad en 30 km grondpad.

Die ruim huis bied gerieflike slaapplek vir 6 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, sowel as 'n enkelbed, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en toilet. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad en die derde badkamer het 'n stort. Daar is 'n kleiner sonkragkothuis beskikbaar in sekere seisoene.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die etenstafel geniet word.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met volledige DStv-kanale, gratis WiFi-toegang, asook 'n binnebraai-area en kaggel.

Gaste kan die seisoenale sneeu in die winter en die pragtige blomme en bolle van die Roggeveld Karoo in die lente geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Grondpad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Langs die R354, Koornlandskloof Plaas, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoo Rustigheid Gasteplaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 700
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R 4 700
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R354, Koornlandskloof Plaas, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA899d32ed749fa8fcd994383a05d48e2e9f937b2d30ab4f5107671b5081bc5ae96514fae459eb25b0b5ddb322c8795a5624f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag, vir 10 mense 5 5 1 5 Off the R354 Koornlandskloof Farm 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -32.225905639559 20.353512378073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang