Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Anib Camping2Go

Tentekamp
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalahari Anib Lodge, Mariental-distrik, Kalahari, 0000, Hardap
  • Vanaf R1 970 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kalahari Anib Camping2Go is aan die oostelike rand van Namibië in die Kalahari-woestyn geleë, 33,5 km vanaf die stad Mariental. Die tentkamp bied gerieflike verblyf, waar gaste om 'n gesellige kampvuur kan ontspan en die omgewing kan geniet.

Verblyf word gebied in 4 permanente, gestruktureerde tente wat naby Kalahari Anib Lodge opgerig is. Elke tent is toegerus met 4 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n kombuis op die buiteterras, toegerus met 'n yskas, stoof, wasbak, nodige kooktoebehore en eetgerei. Daar is ook 'n buitebraai, asook 'n vuurput.

Gaste kan gebruik maak van die geriewe by Kalahari Anib Lodge, waar etes by die restaurant geniet kan word, of gaste kan 'n duik in een van die swembaddens neem of aan enige lodge-aktiwiteite deelneem.

Die lodge is 'n ideale oornagplek vir diegene wat tussen Windhoek en die suide reis, of na die Kgalagadi-oorgrenspark reis.

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 44

Resensies 113

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kalahari Anib Lodge, Mariental-distrik, Kalahari, 0000, Hardap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hardap Namibië
Vanaf
Vanaf R 1 970
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 970
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalahari Anib Lodge, Mariental-distrik, Kalahari, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4779f7cfdaf5de659fad86be1cb83d3711b491569b7d73088d2aaf288f648863f060155ca9fdfa14f9da1fdd6c170d520f89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 970 per nag, vir 2 mense Kalahari Anib Lodge Marienthal District 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.432879713546 18.101148814819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang