Kaalvoet Apartments
Beskrywing
Seashells Luxury Suite is 'n oopplan-luukse suite met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Dit het 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n groot sitarea is ook beskikbaar. Dit het 'n patio wat uitkyk oor Pearl Bay Beach en 'n draagbare braai kan voorsien word. Dit het ook 'n yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster breekware en eetgerei, asook twee gemaklike rusbanke in die sitarea. 'n Ekstra kot kan vir 'n kind gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R250.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Inkloktyd: nie voor 14:00 nie. Uitkloktyd: 10:00.
'n Bespreking vir 2 gaste sluit die Fynbos-kamer en die selfsorg-leefarea en kombuis in. Voeg die Seashells-kamer by vir nog 2 gaste en die Ocean-kamer vir nog 2 gaste. Bykomende fooie is van toepassing.
Rook is verbode in die huis.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die minimumverblyftydperk is 2 nagte.
Geen breekskadedeposito is vir die eenhede betaalbaar nie.
Daar is 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500. Ons sal dit waardeer as jy breekskade aanmeld en die items vervang.
Laat die geriewe asb. in dieselfde toestand as waarin jy dit gekry het.
Tref asb. vooraf reëlings met die eienaars indien jy beplan om gaste te ontvang.
Kaalvoet is in 'n woonbuurt geleë. Respekteer asb. die natuur ten alle tye.
Die huis het 'n alarmstelsel en die area word deur Yzerfontein Armed Response gepatrolleer.
Let asb. op dat daar nie 'n voltydse geneesheer op Yzerfontein is nie. Daar is egter 'n baie betroubare, professionele mediese nooddiens beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelslaapbank vir 'n klein kind asook 'n badkamer met 'n stort en bad. Ander geriewe sluit 'n toegeruste kombuis, etenstafel, klein sitarea en 'n kaggel in. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank vir 'n ekstra gas, en 'n tafel met stoele, 'n sitarea en 'n kaggel. Die buitebraai-area langs die fynbosstrook bied ook 'n pragtige see-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R250.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Inkloktyd: nie voor 14:00 nie. Uitkloktyd: 10:00.
'n Bespreking vir 2 gaste sluit die Fynbos-kamer en die selfsorg-leefarea en kombuis in. Voeg die Seashells-kamer by vir nog 2 gaste en die Ocean-kamer vir nog 2 gaste. Bykomende fooie is van toepassing.
Rook is verbode in die huis.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die minimumverblyftydperk is 2 nagte.
Geen breekskadedeposito is vir die eenhede betaalbaar nie.
Daar is 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500. Ons sal dit waardeer as jy breekskade aanmeld en die items vervang.
Laat die geriewe asb. in dieselfde toestand as waarin jy dit gekry het.
Tref asb. vooraf reëlings met die eienaars indien jy beplan om gaste te ontvang.
Kaalvoet is in 'n woonbuurt geleë. Respekteer asb. die natuur ten alle tye.
Die huis het 'n alarmstelsel en die area word deur Yzerfontein Armed Response gepatrolleer.
Let asb. op dat daar nie 'n voltydse geneesheer op Yzerfontein is nie. Daar is egter 'n baie betroubare, professionele mediese nooddiens beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ocean is 'n luukse suite wat na die see kyk en 'n uitsig oor die Groen Fynbos-area. Dit het 'n aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelstapelbed vir twee kinders. Dit het nog 'n dagbed in die aangrensende leefarea. Die leefarea het oorgenoeg sitplek en 'n tafel en stoele. Dit het ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof en oond, ketel, elektriese braaipan, broodrooster, eierkoker, breekware en eetgerei. Dit het een badkamer met 'n stort. Jy het ook jou eie patio met 'n tafel en stoele. 'n Draagbare braai word op versoek voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R250.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Inkloktyd: nie voor 14:00 nie. Uitkloktyd: 10:00.
'n Bespreking vir 2 gaste sluit die Fynbos-kamer en die selfsorg-leefarea en kombuis in. Voeg die Seashells-kamer by vir nog 2 gaste en die Ocean-kamer vir nog 2 gaste. Bykomende fooie is van toepassing.
Rook is verbode in die huis.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die minimumverblyftydperk is 2 nagte.
Geen breekskadedeposito is vir die eenhede betaalbaar nie.
Daar is 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500. Ons sal dit waardeer as jy breekskade aanmeld en die items vervang.
Laat die geriewe asb. in dieselfde toestand as waarin jy dit gekry het.
Tref asb. vooraf reëlings met die eienaars indien jy beplan om gaste te ontvang.
Kaalvoet is in 'n woonbuurt geleë. Respekteer asb. die natuur ten alle tye.
Die huis het 'n alarmstelsel en die area word deur Yzerfontein Armed Response gepatrolleer.
Let asb. op dat daar nie 'n voltydse geneesheer op Yzerfontein is nie. Daar is egter 'n baie betroubare, professionele mediese nooddiens beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jeffs Place 9, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang