Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Just A Bed Family Room

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledon-straat 61, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Just A Bed Family Room is in Graaff-Reinet geleë en bied oornagverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die ruim eenheid het slaapplek vir 4 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed, 1 enkelbed en 'n kindermatras. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en 'n etenstafel met sitplek vir 2 in. Boonop word gaste veilige parkeerplek regdeur hul verblyf bekostig. Die eenheid is gerieflik naby restaurante, winkels en besienswaardighede geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Claudie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 76

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Caledon-straat 61, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Just A Bed Family Room het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledon-straat 61, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa899c57c28442496ef0885b713c4ef04067dcff5c6fbe514647968e57e98f5dd2e67ea2b0728c375d60020879ecf8894de90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 61 Caledon Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.250013740412 24.532069892386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang