Junebob's Place
Kry 60% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Essenhout Street, Boskloof, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
-
Vanaf
R2 500R1 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Junebob's Place is 'n ruim selfsorghuis in die hartjie van Boskloof, Humansdorp. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n groot gesin of 'n groep kontrakteurs, aangesien hierdie eiendom naby die middedorp is.
Hierdie eiendom kan gemaklik altesaam 6 gaste op 'n slag akkommodeer wat beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al 3 slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n onderdakstoep en 'n ruim tuin met braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
petro Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 55
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 28 Essenhout Street, Boskloof, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Humansdorp Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Essenhout Street, Boskloof, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang