Judy's Rose Cottage
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Mrt 2025 tot 16 Mrt 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Berg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
-
Vanaf
R900R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Judy's Rose Cottage is 'n bekoorlike kothuis met sy eie privaat ingang in Swellendam, met slaapplek vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die kamer is ingerig met 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en dubbelwasbak.
Gaste het toegang tot die plonspoel, tuinarea, en ontbyt is op versoek beskikbaar.
Daar is baie besienswaardighede, soos natuurreservate, staproetes, perdry. Kunsgalerye, museums, restaurante, pottebakkery-ateljee en 'n pragtige 9-putjie-gholfbaan wat dit die ideale bestemming maak vir naweekwegbreek en vakansies.
Daar is 'n Fairy Sanctuary en ander geriewe, soos trekkerritte op die Berry Farm vir kleingoed.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 30 Berg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Swellendam Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Berg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang